Julie Walters

Julie Walters
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julia Mary Walters
Geboorte 22 Februarie 1950 (1950-02-22)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julie Walters (gebore 22 Februarie 1950) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Billy Elliot (2000), Mamma Mia! (2008), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), en Brooklyn (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy